Fooie

‘n Registrasiefooi is betaalbaar om u kind se plek in die skool te bespreek. Die registratrasiefooi is gelykstaande aan een maand se skoolgelde. Omdat ons ‘n hoë kwaliteit opvoeding en aktiwiteite wil aanbied, vra ons ‘n bedrag wat sodanige onderwys kan finansier. Skoolgelde is vir 11 maande van die jaar vooruit betaalbaar voor die 15de van elke maand.

 

  • Kontak asb die skool vir nuutste fooie.
  • Maandelikse fooie is per kind, per maand vir 11 maande.  Eerste betaling voor 15 Januarie.
  • Registrasiegelde: 50% van die registrasiegelde is betaalbaar voor 30 September en die laaste paaiement voor 30 November van die voorafgaande skooljaar.

 

Let wel dat Registrasiefooie ‘n kind se plek bevestig vir die daaropvolgende jaar en dat dit nie terugbetaalbaar is met kansellering nie, behalwe in uitsonderlike gevalle.

 

Nagapies
R3 300 pm (3 dae R2 409, 4 dae R2 871)
Kleuters
R3 118 pm (3 dae R2 276, 4 dae R2 713)
Graad
R4 045 pm
Gr 1-3
R4 045 pm
Ratels
R5 363 pm
Gr 4-7
R4 376 pm
ElandeR5 363 pm